Die lewe gebeur nie per ongeluk nie. As ons nie doelbewus kies HOE ons leef nie, word ons maklik saamgesleep met die kultuur stroom en gewoontes van hierdie lewe... Intensioneel beteken jy beplan die koers. Spreuke 16:9 sê: ’n Mens beplan sy koers, maar die Here bepaal sy bestemming.' Van Skepping tot Verlossing sien ons …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Die lewe gebeur nie per ongeluk nie. As ons nie doelbewus kies HOE ons leef nie, word ons maklik saamgesleep met die kultuur stroom en gewoontes van hierdie lewe… Intensioneel beteken jy beplan die koers. Spreuke 16:9 sê: ’n Mens beplan sy koers, maar die Here bepaal sy bestemming.’ Van Skepping tot Verlossing sien ons dat God nooit toevallig optree nie. Alles in Sy plan het ’n doel. Kom ons kies om intensioneel te leef, want dit weerspieël die hart van ons Vader.