Hierdie Sondag praat ons by Harmonie Gemeente oor GENESING onder konstruksie – Hoe God liggaam, hart en siel stap vir stap herstel. Soms genees Hy onmiddellik, soms progressief, maar altyd met ’n volmaakte plan vir jou lewe. Kom ervaar hoop en genesing – want God is nog nie klaar met jou nie!