Ons "Grand Finale" - Die stof van Konstruksie gaan lê.... ons betree 'n nuwe fase. Hierdie Sondag by Harmonie Gemeente, 09:15 - en Warren Elliot kom deel sy storie. Jy wil nie hierdie een misloop nie. Kom beleef, kom vertoef, kom vier fees!
Ons “Grand Finale” – Die stof van Konstruksie gaan lê…. ons betree ‘n nuwe fase. Hierdie Sondag by Harmonie Gemeente, 09:15 – en Warren Elliot kom deel sy storie. Jy wil nie hierdie een misloop nie. Kom beleef, kom vertoef, kom vier fees!







