Loading Events

Vadersdag: Lindie Strydom

June 15, 2025 @ 9:15 am - 11:00 am
Free

bid, groei, en leef

Vadersdag & Jeugdag vieringe is op 15 Junie by Harmonie Gemeente, by Hoërskool Bellville. Ons Gasspreker is Lindie Strydom. Almal is hartlik welkom, 09:15. Spesiale geskenkies word uitgedeel.

Details:

June 15, 2025 @ 9:15 am - 11:00 am

Free

Venue:

Hoërskool Belville

Hoërskool Belville, Omnia Avenue, Chrismar
Cape Town, Western Cape 7530 South Africa

Ander Gebeurtenisse