Vadersdag & Jeugdag vieringe is op 15 Junie by Harmonie Gemeente, by Hoërskool Bellville. Ons Gasspreker is Lindie Strydom. Almal is hartlik welkom, 09:15. Spesiale geskenkies word uitgedeel.
Free
+27 82 711 5626
hugo@harmoniegemeente.co.za
+ Google Map