Kontak ons

Tuis  |  Kontak ons

Kontakbesonderhede

Ons is hier vir jou! Of jy meer wil weet oor Harmonie Gemeente, wil inskryf vir ’n event, of net wil gesels — ons hoor graag van jou.

BESONDEREDE:

Plek: Hoërkool Bellville

Adres: Paratus Ave, Chrismar, Cape Town 7530

Parkering: Daar is veilige parkering binne die skoolterrein – op die netbalbane en ander grasvelde

Predikant: Hugo Weich
epos: hugo@harmoniegemeente.co.za
Tel: 082 711 5626

DIENSTYE:

Ons dienstye is elke Sondagoggend: 09:15. Ons het ook volledige kinderdienste, elke Sondag van die skoolkwartaal.

Hartklop kids bedien kinders met die Woord in ‘n taal wat kinders verstaan – dis groot pret!

Nagmaal Eredienste vind plaas op elke eerste Sondag van die maand tydens die oggenddiens.