Kontak ons
Tuis | Kontak ons
Kontakbesonderhede
Ons is hier vir jou! Of jy meer wil weet oor Harmonie Gemeente, wil inskryf vir ’n event, of net wil gesels — ons hoor graag van jou.
BESONDEREDE:
Plek: Hoërkool Bellville
Adres: Paratus Ave, Chrismar, Cape Town 7530
Parkering: Daar is veilige parkering binne die skoolterrein – op die netbalbane en ander grasvelde
Predikant: Hugo Weich
epos: hugo@harmoniegemeente.co.za
Tel: 082 711 5626
DIENSTYE:
Ons dienstye is elke Sondagoggend: 09:15. Ons het ook volledige kinderdienste, elke Sondag van die skoolkwartaal.
Hartklop kids bedien kinders met die Woord in ‘n taal wat kinders verstaan – dis groot pret!
Nagmaal Eredienste vind plaas op elke eerste Sondag van die maand tydens die oggenddiens.
