Wat is jou beweeg rede?

Wat is jou “beweeg-rede?” Beweging is ‘n fenomenale voordeel vir jou liggaam; dis deel van ons daaglikse lewe; dit verhoog ook jou kardiovaskulêre gesondheid! Dit bevorder geestesgesondheid, en jou geluk; dit stel daardie goed-voel hormoon vry! Maar, behalwe van die liggaamlike dinge, wat motiveer jou om daagliks “te beweeg?”

Of, wat hou jou aan die beweeg? Ons kan dit ook “beweeg-redes” noem. Hoe sal ons aanhou, en wat sal ons doen om “in beweging vir God” te bly? Want soms trek ons weg met ‘n groot spoed, maar met tyd sak ons weer uit…

Related Posts