Want Hy het gesê ek kan!
Oor so `n paar dae van nou sal Christene wêreldwyd bymekaarkom om die geboorte van Jesus te gedenk. Jesus se koms na die aarde was met die een uitsluitlike doel, en dit is om die mensdom met God te versoen. Maar daar gebeur ‘n wonderlike “voorbeeld” van JUIS dit aan die KRUIS.