Vreugde in Sy teenwoordigheid.

Het jy al God se teenwoordigheid aangevoel – fisies….? Hoe het dit gevoel? Of het dit nog nooit met jou gebeur nie? Party mense praat van daardie “vlinder-agtige” hoendervleis oomblikke, iemand huil, ander voel geweldig vredevol…. maar – wat voel jy, en hoe wéét jy? HOE WEET JY DAT DIT DIE TEENWOORDIGHEID VAN GOD WAS WAT JY GEVOEL HET….? Of nie gevoel het nie….

PSALMS 16:8-9, 11 ‘Ek het die Here altyd by my: omdat Hy by my is, sal ek nie struikel nie. Daarom is ek bly en juig ek en voel ek my veilig.’ ‘U wys vir my die lewenspad; in U teenwoordigheid is vreugde, en aan U regterhand is daar blydskap vir altyd.’

Related Posts