Teleurgesteld maar nie gebroke nie…
Ons almal beleef van tyd tot tyd teleurstellings. Wat maak jy daarmee? Hoe beïnvloed dit jou lewe?
Dis ‘n boodskap met soveel dieptes, oor teleurstelling en gebrokenheid, en waar is GOD in dit……maar tog kom daar soveel HOOP en MOED uit die eenvoud van Psalm 23 se versie wat sê…….U maak my hoof vet met olie!!!