Seun van Adam, Seun van God!
Seun van Adam, Seun van God!
LUKAS 3:23, 38 NLV “Jesus was omtrent 30 jaar oud toe Hy met sy bediening begin het. Hy was bekend as die seun van Josef. Josef was die seun van Eli…. ….Kenan die seun van Enos, Enos die seun van Set, Set die seun van Adam, Adam die seun van God.”
PSALMS 139:14 NLV “Ek loof U omdat U my so besonder wonderlik gemaak het. U werke is wonderbaar, ek weet dit alte goed!”
Matt 16:26 “Wat sal ‘n mens gee as losprys vir sy siel?”
GENESIS 3:9 NLV “Die Here God het toe na die mens geroep: “Waar is jy?”
JOHANNES 18:4 NLV “Jesus was egter deeglik bewus van alles wat oor Hom sou kom en het op sy eie uit die groep na vore beweeg en vir hulle gesê: “Wie soek julle eintlik?”
Seun van Adam, Seun van God!
2 KORINTIËRS 4:3-4 NLV “As ons Goeie Nuus nog versluier is, is dit net bedek vir dié wat verlore gaan. Dit is die god van hierdie bedeling wat die gedagtes van die ongelowiges verblind sodat hulle die lig van die Goeie Nuus nie kan sien nie. Dit is die Goeie Nuus van die heerlikheid van Christus, Hy wat die ewebeeld van God is.”
2 KORINTIËRS 3:18 NLV
“Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al hoe meer verander om soos die Here te lyk, met ’n heerlikheid wat steeds toeneem namate die Here, dit is die Gees, dit aan ons gee.”
Seun van Adam, Seun van God!