Ons elkeen MOET die deur na ons hart bewaak ten alle koste! Dis 'n Bybelse opdrag. Ons moet leer om "NEE" te sê wanneer dit nodig is! Ons moet leer om elke gedagte te onderwerp aan die gesag van Christus. Die hoogste gesag. FEIT IS: Wat jy saai, SAL jy maai! Hoe kieskeuriger jy is …

Ons elkeen MOET die deur na ons hart bewaak ten alle koste! Dis ‘n Bybelse opdrag. Ons moet leer om “NEE” te sê wanneer dit nodig is! Ons moet leer om elke gedagte te onderwerp aan die gesag van Christus. Die hoogste gesag. FEIT IS: Wat jy saai, SAL jy maai! Hoe kieskeuriger jy is oor die saad wat jy saai, hoe meer ingenome gaan jy wees met die oes.

Sign up for free class

It’s easy and free!

admin

admin

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *