Roepersfontein.

Ek wil jou graag met Sondag se Woord na ‘n plek toe vat, wat in elke gelowige se lewe een of ander tyd opduik. ‘n Plek met ‘n naam wat so eie aan ons Suid-Afrikaanse plekname kan wees – dit klink amper of dit sommer nie ver van ons in hierdie omgewing kan wees; …die plek se naam is ROEPERSFONTEIN.

By Roepersfontein hoor jy iets wat net sowel “ons” kon wees. Jy hoor onverwags die noodkreet van ‘n sterkman wat wou sterf van die dors! Wat het gebeur by hierdie plek?

Related Posts