Wat maak die lewe die moeite werd? Deel 1: Roem
Sondag 8 September:
Wat maak die lewe die moeite werd? Deel 1: Roem
Navorsing Statistieke:
Die TOP verwagting van kinders tussen 10-12 jaar oud
Mense tussen die ouderdom 22-37 jaar
Wat sal mense doen om Beroemd te wees?
• 1 uit 12 (Familie)
• 1 uit 9 (Huwelik)
• 1 uit 6 (kinders)nie;
I KRONIEKE 14:2 AFR53 “So het Dawid dan gewaar geword dat die Here hom as koning oor Israel bevestig het en dat sy koningskap hoog verhewe was ter wille van sy volk Israel.”
JOHANNES 3:30 AFR53 “Hy moet meer word, maar ek minder.”
WIE VERTEENWOORDIG JY?
Wat maak die lewe die moeite werd? Deel 1: Roem
Paulus sê 2 KORINTIËRS 5:20 NLV “Ons tree op as ambassadeurs vir Christus terwyl God deur ons ’n appèl aan julle rig. Ons smeek julle ter wille van Christus: Kom tot versoening met God!”
WIE SE GOEDKEURING TEL DIE MEESTE?
I THESSALONICENSE 2:4-6 AFR53 “maar soos ons deur God waardig geag is dat die evangelie aan ons toevertrou sou word, so spreek ons, nie om mense te behaag nie, maar God wat ons harte beproef. Want ons het, soos julle weet, ons nooit met vleitaal opgehou of met bedekte hebsug nie. God is getuie. Ook het ons nie eer van mense, òf van julle òf van ander gesoek nie, al kon ons as apostels van Christus met gesag optree.”
Efesiërs 2:8-9 “Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie”
Psalm 115:1 AFR53 “NIE aan ons, o Here, nie aan ons nie, maar aan u Naam gee eer, om u goedertierenheid, om u trou ontwil.”
Wat maak die lewe die moeite werd? Deel 1: Roem