Dit is ons visie by Harmonie Gemeente se geloofsfamilie om mense by ‘n plek uit te bring, deur die Waarheid van die Woord, waar hulle ‘n Leefstylkeuse aanpak saam met Christus. En dit vat tyd. Want ons leer elke dag, ons word ook daagliks vernuwe in ons denkpatrone in die manier HOE ons dinge doen….
So lyk ons kerk nou. Ek wonder by myself hoe hierdie prentjie regtig lyk! Ons word soms meegevoer deur wat nie werklik belangrik is in die lewe. Maar ultimately gaan ALLES oor ons (Sy kerk), wat God se Koninkryk moet bou. Met of sonder ‘n werk.., met of sonder gebrek.., met of sonder sekere geleenthede!…
𝗗𝗜𝗘 𝗪𝗔𝗔𝗥𝗗𝗘 𝗩𝗔𝗡 𝗢𝗡𝗗𝗘𝗥𝗦𝗞𝗘𝗜𝗗𝗜𝗡𝗚? Hier in Pinkstertyd gaan Rocco en René gesels oor “Onderskeiding” – ‘n Gawe van die Heilige Gees wat ons so baie op ons pad saam met Christus kan help. Dit help ons om die lewe dalk “beter te verstaan” en om vinniger uit te kom by wat “reg of verkeerd” is….
Hier is goeie nuus: God is by uitstek ’n God vir mense wat soms swak, onseker, bang en rigtingloos voel. Ja, juis in doodloopstraat tye kom God se krag, genade en goedheid na vore. Want dis in die donker oomblikke van ons lewens dat Sy lig kans kry om werklik te skyn … en vir…
Hoor gou die volgende stelling: “Die Here ontmoet jou op die vlak van jou verwagting”. So, wat verwag jy van die Here? Hoeveel vertroue is jy bereid om regtig in die Here se hande te sit? En dan ‘n belangrike vraag: Glo jy regtig dat God vandag nog bonatuurlike wonderwerke kan doen? Dalk staan jy…
Baie mense ervaar soms hoe…. verhoudings eindig, aansoeke afgekeur word, siekte wat nie weggaan nie……; Sommige pogings wat so goed gelyk het vir absolute sukses in jou lewe, wat ewe skielik misluk… Miskien het jy dit gevoel toe iemand anders vir die promosie gekies is, jou aanbod nie vir die huis aanvaar is nie, jou…
Hugo Weich wil jou hierdie naweek op verskillende areas van jou lewe uitdaag;… Het jy die deurbraak nodig? Wil jy verandering sien? Wil jy verandering voel en self ervaar? Wil jy oorwinning beleef? Wil jy die wonderwerk sien gebeur? Wil jy VRY raak…? Wel…. luister Sondag na hierdie boodskap…. maar méér nog… As jy hierdie…
Het jy dalk al ooit iets in jou lewe gedoen waaroor jy regtig skaam voel? Vir baie mense word juis daardie “iets” hulle grootste “ongesondste” dryfkrag van hulle hele bestaan. Christus het gekom om jou heeltemal gesond te maak en vry te maak van die “Skande” wat dit in jou lewe gebring het. Moet dit…