[vc_row][vc_column][vc_single_image image=”3008″ img_size=”700×300″ alignment=”center”][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text]
Polsslag is ons jeug bediening waar al die lesse apart van die kinderkerk aangebied word op ‘n vlak wat verstaanbaar en prettig is.
Ons is ‘n groep van graad 7 tot 12 wat saam staan in die belangrike oorgang tyd van ons lewe. Om goed toegerus te wees en te weet waarheen ons op pad is van kardinale belang. By Polsslag sal jy leer wat dit vat om die hart van Christus uit te leef en in die ritme van ‘n Gees vervulde lewe te kom.
[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_single_image image=”3246″ img_size=”large” alignment=”center” style=”vc_box_shadow”][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column width=”1/3″][/vc_column][vc_column width=”1/3″][vc_single_image image=”3011″ img_size=”full” alignment=”center”][/vc_column][vc_column width=”1/3″][/vc_column][/vc_row]