‘n Groep jong-volwassenes wat wil leef soos Hy, lief hê soos Hy en uitreik soos Hy. Ondersteunings basis vir enige jongmens in die Kaap. Ons wil ‘n geestelike ondersteunings basis vir jong-volwassenes wees en Jesus se liefde aan almal bekend maak! Kom raak deel van ‘n vriende kring wat saam jou staan deur alles. Daar is natuurlik altyd FUN betrokke met alles wat ons doen. Kom en verander jou perspektief!

 

HOEKOM?

vir NUWE PERSPEKTIEF
(‘n Jesus uitkyk)

WANNEER?

WOENSDAE 19:00

WAAR?

by die kerkkantoor!

 

Ons laai gereeld  potgooie (podcasts) oor relevante onderwerpe op soundcloud!
Kom luister saam…

 

Kontak Ons!