Op jou woestynpad…

Ek dink elke kind van die Here kan getuig dat hy of sy op een of ander stadium in sy lewe `n “woestyn”- ervaring beleef het; `n ongemaklike periode waartydens alles in jou lewe verkeerd gaan. Jy bid en roep tot God maar dit voel asof jou uitdaging en ellende geen einde het nie. Soms begin ons selfs om God te bevraagteken: As Hy `n God van liefde is, waarom laat Hy toe dat hierdie dinge met my gebeur?

Related Posts