Onder die water…

Moenie dat 2022 net “nog-‘n-jaar” wees nie. Weet en besef dat as jy dieper in God se teenwoordigheid gaan kom – op ‘n meer gereelde basis, jy gewaarborg is om deurbrake en blessing te sien gebeur rondom jou. Hoe dieper in God se teenwoordigheid, hoe minder kan dinge jou ontstel.

Related Posts