‘n Handvol is beter…

Hierdie boodskap het die potensiaal om ‘n besliste impak in jou lewe te maak…. soveel meer as enige ander boodskap wat ek nog gebring het. Ek wil twee-enkelsin gebede met jou deel – en dan die vraag by jou laat: Hoe sal jou lewe anders lyk indien jy die gebede aanmekaar sou bid? (1) Here, gee my MINDER van dit wat nie saak maak nie. En, (2) Here, gee my MEER van wat regtig saak maak.

Related Posts