Plek: Ons dienste vind plaas vanuit Hoërskool Bellville
Adres: Chrismar uitbreiding Bellville, in Paratus en Omnia weg
Parkering: Daar is veilige parkering binne die skoolterrein – op die netbalbane en ander grasvelde
Ons kantore: Wellington Office Park 32,
Wellington Road,
Durbanville, 7550
Predikant: Hugo Weich
epos: hugo@harmoniegemeente.co.za