Jesus die Wonderwerker – Die Wonderwerk van “Nader”/”Ander”

Die Wonderwerk van “Nader” – of jy kan hom lees as- Die Wonderwerk van “Ander” Daar lê ‘n besliste wonderwerk in ‘n lewe saam met “ander”. Wanneer ons “”nader” aan mekaar leef, is dit baie meer hoe Christus dit vir ons as Sy liggaam bedoel het. Eg geloofwaardige vriendskappe en geloofsverhoudings word gevorm waar mense saam brood breek, saam kwesbaar is, en saam staan vir wat reg is. Kom beleef iets van hierdie Wonderwerk van Jesus wat plaasvind in verhouding met “ander”, wanneer ek Lukas 5 se vertelling van Jesus se Wonderwerk in die verlamde man en sy vriende se lewe met jou gaan deel uit die Woord.

Related Posts