Is jy ‘n normale Christen?
Ek wil graag Sondag ‘n vreemde vraag met jou deel – watter tipe Christen is jy? “Bold en onverskrokke, of dalk net effens… “Normaal” Dalk is jy ver weg van die waarheid as dit gaan oor “watter tipe” jy is. Hoe kan jou wêreld lyk as jy besef, jy is nie deur mense gekies nie; en dat jy nie jouself verteenwoordig nie, maar in die volmag leef en beweeg van die Een wat jou gestuur het. Kom ontdek weer Sondag, hoe buitengewoon jou posisie in Christus is!