Is jy in of is jy uit?
Is jy in of is jy uit? Wat beteken dit om “IN Christus” te lewe, wat sê die Woord daarvan? – en – die realiteit is – dat ons ook “UIT” kan beweeg, en wat beteken dit? Daar is maar een plek van ware geluk, vrede en voorsiening en rus, en dit is IN CHRISTUS. Is dit wat jy daagliks ervaar, is dit in daardie plek waar jy leef?