Is gehoorsaamheid die moeite werd?

As jou hart reg is met God, en jy leef gehoorsaam aan Hom, is enige iets moontlik. En die seën en guns van God lê aan die anderkant van ons gehoorsaamheid. Ons is nie verantwoordelik vir die uitkoms nie, slegs die “regte harte” en gehoorsaamheid – God sal die res doen.

Related Posts