Is daar ‘n rede vir jou pyn?

Die Here het die afgelope paar weke swaar op my hart gedruk om te praat met mense wat voel asof die duiwel hulle sif soos koring, asof alles te swaar is, asof die lewe hulle klap…. – Wat beteken die pyn? Is daar ‘n doel daarmee? Dalk vra jy die vraag in jou huwelik – jou besigheid – in jou gesin….- in die trauma wat jy onlangs deur is, of ervaar het? En soms druk dit so hard dat ‘n mens wonder; Hoekom sal ek aanhou? Ek probeer so hard – ek het al die regte goed gedoen……en nou is ek in hierdie ellende – is daar is rede? – Harmonie Gemeente is elke Sondag saam om 09:15 by Hoërskool Bellville, jy is so welkom om te kom saam kuier, met gratis koffie en tee voor en na die diens!

Volg ons op: Facebook: https://www.facebook.com/leefstylkeuse

Instagram: https://www.instagram.com/harmonie_gemeente/channel/

Related Posts