Ons almal het al gehoor hoe iemand sê: Ons moet deur die Gees gelei word. Maar wat beteken dit? Hoe kan ek deur die Gees gelei word? Hoe weet ek dat ek deur die Gees gelei word en hoe kan dit my lewe verander? Hierdie is maar `n paar van die baie vrae wat gewoonlik …
Ons almal het al gehoor hoe iemand sê: Ons moet deur die Gees gelei word. Maar wat beteken dit? Hoe kan ek deur die Gees gelei word? Hoe weet ek dat ek deur die Gees gelei word en hoe kan dit my lewe verander? Hierdie is maar `n paar van die baie vrae wat gewoonlik opduik wanneer `n mens oor hierdie onderwerp praat. Francois Mouton gesels met ons oor wat dit beteken om deur die Gees van God gelei te word.