Hoe?
Sonja vra: Hoe weet jy jy is in God se Teenwoordigheid? Is jy van daardie mense wat sê jy kry hartkloppings en prikkels deur jou lyf as jy God se Teenwoordigheid voel? Huil jy maklik as jy God se Teenwoordigheid voel? Gee God se Teenwoordigheid vir jou Hemelse vrede? Wanneer is jy dan in God se Teenwoordigheid? En wat moet ek DOEN as ek God se Teenwoordigheid wil voel, maar ek VOEL God nie?