Hoe rein is ons harte?
Matteus 5:8 sê: ‘Geseënd is dié wat rein van hart is, want hulle sal God sien.” Ek en jy… kort ’n rein en opregte hart; Om God se teenwoordigheid te ervaar, ek en jy kort God se teenwoordigheid; om Goeie gesonde perspektief in die lewe te kry; en ons kort Goeie gesonde Perspektief om vrede en vreugde in alle omstandighede te kry!