Het jy dit nog in jou?
HET JY DIT NOG IN JOU?
Ek glo jy sal wonder wat is “dit” – waarvan ek praat? En as dit “great” is, JA – dan wil ek dit hê, as dit tot my voordeel is, as dit my lewe makliker gaan maak…. GEE dit! Ek wil DIT hê… – ek wil méér daarvan hê! Ek kan nie wag om Sondag méér hieroor met jou te deel! Wat sê GOD van “dit”? Hoe kan ek dit kry? Het ek dit, of het ek dit gehad…? Waar sal ek dit vind? Is dit vir almal?
2 PETRUS 1:3 ‘Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag.’