Hande wat vol is, ontvang moeilik…

Hugo Weich deel met ons een van die mooiste verhale in die Bybel. Die verhaal waar Jesus self kindertjies omarm. Maar, hy deel ook ‘n ander verhaal – een van die hartseerste verhale in die Bybel. Dit is oor iemand wat smag na die soort omarming, maar dan self daaruit losruk. Soms is ons ook maar so….

https://youtu.be/417d3i31IG0

Related Posts