



Raak deel van ‘n groep dames wat Jesus volg.
Kom raak deel van ons energieke span wat bedien of bring jou kleinspan elke Sondag 9:15!
Ons is baie bevoorreg om ‘n baie talentvolle aanbiddingspan elke Sondag in Sy diens te he.
Hierdie groepie is vir almal tussen ±18-28 jaar wat wil groei saam met mekaar en saam met God.