Die verbode onderwerp.
Is daar ‘n plek waar GOD nie sal wees nie? Ja daar is! Ek wil graag vandag met jou oor hierdie uitdagende onderwerp praat. Een wat eintlik (in die moderne kerk) verbode is om oor te praat… Dit sal jou beslis ‘n groter en beter verstaan van God se Genade en Sy liefde gee!