Die liefde is… Opoffering
Erastus bedien die Woord en gesels oor wat “Die liefde is… Opoffering” Om iemand lief te hê beteken jy stel hulle belange voor jou eie. Jy ‘offer’ van jouself op vir iemand anders se welsyn en behoeftes. Liefde behels aksie en reaksie teenoor mekaar. Liefde is ‘n intensionele keuse en soms harde werk. Hoe reageer ons op God se liefde vir ons?