Rocco Bosman van Rooyen bedien die woord Sondag 09:15 by Hoërskool Bellville en gesels oor wat “ die regte herinneringe" aan ons liefde vir God, vir mense en selfs in jou huwelik kan doen. Sien dit sommer ook as ‘n HUWELIKSVERRYKING geleentheid vir jou en jou eggenoot, spesiaal so naby aan Valentynsdag. Julle wil dit …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Rocco Bosman van Rooyen bedien die woord Sondag 09:15 by Hoërskool Bellville en gesels oor wat “ die regte herinneringe” aan ons liefde vir God, vir mense en selfs in jou huwelik kan doen. Sien dit sommer ook as ‘n HUWELIKSVERRYKING geleentheid vir jou en jou eggenoot, spesiaal so naby aan Valentynsdag. Julle wil dit nie misloop nie. Ons lees Psalm 77 en ons kyk wat die Woord sê oor die LIEFDE en HERINNERINGE.