Die God van Goeie Vrydag…

Wie is God vir jou? As jy ‘persoonlik aan Hom dink’ – hoe sou jy Hom vir jouself beskryf? Kom hoor hoe Dawid God se karakter en grootheid beskryf het, en kyk of dit êrens in jou beskouing en ervaring van WIE GOD vir JOU is – inpas. Moenie Palm Sondag misloop – as deel van ons opbou tot Paasnaweek.

Related Posts