Preke

Stel jy belang in DIEPER? Dieper LIEFDE, Dieper WAAGMOED! …… Nie in die oseaan nie, maar in jou geloof; in jou dag tot dag wandel met God. Kan ‘n mens DIEPER in die liefde van God ingaan? So DIEP daarin sink dat jy niks anders sien nie? Kan ‘n mens SO DIEP in geloof ingaan,…

READ MORE
Preke

Hoe NADER jy aan Jesus kom, hoe DUIDELIKER sien jy God!! Dis wanneer die grootste skille van ons oë afval, naby GOD! Jesus maak ons oë vir God oop! Nader aan Hom sien jy beter! Nader aan Hom verdwyn die hoekoms en waaroms en al die verklarings en kommissies; en ek begin leef in die…

READ MORE
Preke

Mens vergeet soms vanwaar jy af kom, waarvoor jy al in die verlede gebid het en al die kere wat die Here al deurgekom het (op Sy manier) en; Dat daar soveel genade al op jou lewenspad was tot hier. Dalk ʼn werk wat jy gekry het? Dalk in besigheid! Dalk met die liefde of…

READ MORE