Preke

Deur Hugo Weich Opgewonde oor deel 2 – hoe verstaan ek?  Ons kyk in die reeks na die mees misbruikte skrifte in die Woord – Kom ons praat gou oor volgende week se vers, Heel waarskynlik een van die mees gewilde verse in die Bybel – As jy ooit op jou koffiebeker, jou kinders se foto…

READ MORE
Preke

https://youtu.be/UfjJ67MXtrQ Deur Hugo Weich Splinternuwe reeks, – wat beteken die skrifte vir jou…? – Hoe verstaan ek dit…? Het jy al vers aangehaal… met die hoop – hierdie vers gaan alles deurhaak. …So in die naam van Jesus,…en dan gebeur dit nie: – verletter – waarom is die gebed nie beantwoord nie? In die reeks: Gaan…

READ MORE
Preke

https://youtu.be/0GPh4AXwIl4 Deur Hugo Weich As jy soos enige ander mens is – is die kanse groot dat jy maar ook battlemet een of ander vrees in jou lewe.  Baie mense leef in vrees.  Baba’s het net twee vrese – harde klanke of om te val…. dis al – die res is aangeleer. Dis lagwekkend watter nuwe tipe…

READ MORE
Preke

https://youtu.be/6SH7y_KYoBU Deur Hugo Weich Hoe het ek op vergelyk afgekom….? Die Jones het my gehelp… Dis moeilik om vergenoegdte wees as jy min het – en bykans onmoontlik as jy baie het! ‘n Slim man het êrens gesê: Hulle wat weet dat genoeg genoeg is, sal altyd genoeg hê.  Daar is ‘n paar kategorieë – Besittings:…

READ MORE
Preke

https://youtu.be/SU2fV_360zw Deur Hugo Weich Ek het goeie nuus vir ‘n klomp mense, en dit is dat ek bo alle twyfel glo, met my hele hart– dat die volgende 30 minute lewensveranderend vir jou kan wees. Ek glo werklik dat wat jy nou gaan hoor uit die Woord van die Here, vir baie – jou ingesteldheid…

READ MORE
Preke

https://youtu.be/y0qKmSpYhRU deur Hugo Weich Hersien: Verlede week: Ek gee Op – OP al my verskonings.. DIE OOMBLIK WAT EK BESLUIT OM ANDERS TE WEES, STAAN DIE DUIWEL GEREED MET ‘N LYS VAN VERSKONINGS WAAROM EK EERDER DIESELFDE MOET BLY!    Goeie intensies versus God intensies : Groot verskil. Instede van: “Wat wil jy graag anders in…

READ MORE