Preke

God by ons! Sondag 23 Desember https://youtu.be/vJKif9uuEj4 MATTEUS‬ ‭1:18-24‬ ‭AFR83‬‬ “Hier volg nou die geskiedenis van die geboorte van Jesus Christus. Toe sy moeder Maria nog aan Josef verloof was, het dit geblyk dat sy swanger is sonder dat hulle gemeenskap gehad het. Die swangerskap het van die Heilige Gees gekom. Haar verloofde, Josef, wat…

READ MORE
Preke, Uncategorized

https://youtu.be/e3Csd5DKz1s A Vagabond 1. A person who wanders from place to place without a home or job. 2. Having no settled home. Is your life worth living? November 2011 God you got my history wrong… I have no evidence that you’ve been in my life. God did not spare his own Son from the wilderness….

READ MORE
Preke

https://youtu.be/JNna4tj4BUI Tema: Wie moet die geveg begin? Heb 12 Gebed: Die lewe is nie aldag ‘n maklike pad nie – ‘n geveg – het sy uitdagings; ons worstel met persoonlike goed, ons stry teen die vlees, ons word moeg en uitgeput….. – Here kom leer ons vandag – kom gee ons nuwe moed – Kom…

READ MORE
Preke, Uncategorized

https://youtu.be/jS7X9GzU-Qk ROMEINE 8:1-4 AFR53 “DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. Want die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood….

READ MORE
Preke

https://youtu.be/8isyOLSVrYQ Skrifte in volgorde: Eks 15:22-27 “NLV” “Moses het die volk toe weggelei van die Rooisee af. Hulle het na die Surwoestyn getrek. Drie dae lank het hulle deur die woestyn getrek en geen water gekry nie. Toe hulle by die plek Mara kom, was daar uiteindelik water. Die water was egter brak en hulle…

READ MORE
Preke

Deur Hugo Weich Besig met die reeks – Hoe verstaan ek…?  En 3 gewilde skrifte uitgehaal…   VANDAG een van die mees gewildste in die Woord – moontlikheid is dat jy selfs hierdie een uit jou kop ken! Die betekenis vir my 2006 voltyds in die bediening: “Ek sal jou ‘n toekoms gee”–1-ste tree voltydse. Sekuriteit van…

READ MORE