Preke

https://youtu.be/7Cu5tefJdgg 6 Januarie – Nuwejaar boodskap Harmonie: ‘n Leefstyl Keuse Tema: Die effek van ‘n Geesvervulde lewe. Kom ek vertel vir jou ‘n storie: ‘n Man loop in die veld en kom by ‘n hoop droë bene, geraamtes van afgestorwe mense. Die bene lê in ‘n oop gat, die son skroei al vir jare daaroor….

READ MORE
Preke

Goeie Tyd https://youtu.be/_BLRfwe6YR0 Hugo Weich Harmonie 30 Des: Goeie Tyd (‘n Leefstyl Keuse) Vers 1: Die Here is ’n toevlug van geslag tot geslag; Vers 2: Voordat die berge gebore is, voordat die wêreld geskep is, van ewigheid tot ewigheid is U God! Vers 4: Duisend jaar is vir U soos gister. Vers 5: U…

READ MORE
Preke

https://youtu.be/sLiQ9oGpp28 MATTEUS 2:13-23 AFR83 “Nadat hulle vertrek het, het daar ‘n engel van die Here in ‘n droom aan Josef verskyn en gesê: “Staan op, neem die Kindjie en sy moeder en vlug na Egipte toe en bly daar totdat ek jou sê om terug te kom, want Herodes is van plan om die Kindjie…

READ MORE
Preke

God by ons! Sondag 23 Desember https://youtu.be/vJKif9uuEj4 MATTEUS‬ ‭1:18-24‬ ‭AFR83‬‬ “Hier volg nou die geskiedenis van die geboorte van Jesus Christus. Toe sy moeder Maria nog aan Josef verloof was, het dit geblyk dat sy swanger is sonder dat hulle gemeenskap gehad het. Die swangerskap het van die Heilige Gees gekom. Haar verloofde, Josef, wat…

READ MORE
Preke, Uncategorized

https://youtu.be/e3Csd5DKz1s A Vagabond 1. A person who wanders from place to place without a home or job. 2. Having no settled home. Is your life worth living? November 2011 God you got my history wrong… I have no evidence that you’ve been in my life. God did not spare his own Son from the wilderness….

READ MORE
Preke

https://youtu.be/JNna4tj4BUI Tema: Wie moet die geveg begin? Heb 12 Gebed: Die lewe is nie aldag ‘n maklike pad nie – ‘n geveg – het sy uitdagings; ons worstel met persoonlike goed, ons stry teen die vlees, ons word moeg en uitgeput….. – Here kom leer ons vandag – kom gee ons nuwe moed – Kom…

READ MORE