Preke

Dit is ons visie by Harmonie Gemeente se geloofsfamilie om mense by β€˜n plek uit te bring, deur die Waarheid van die Woord, waar hulle β€˜n Leefstylkeuse aanpak saam met Christus. En dit vat tyd. Want ons leer elke dag, ons word ook daagliks vernuwe in ons denkpatrone in die manier HOE ons dinge doen….

READ MORE
Preke

So lyk ons kerk nou. Ek wonder by myself hoe hierdie prentjie regtig lyk! Ons word soms meegevoer deur wat nie werklik belangrik is in die lewe. Maar ultimately gaan ALLES oor ons (Sy kerk), wat God se Koninkryk moet bou. Met of sonder β€˜n werk.., met of sonder gebrek.., met of sonder sekere geleenthede!…

READ MORE
Preke

π——π—œπ—˜ π—ͺ𝗔𝗔π—₯π——π—˜ 𝗩𝗔𝗑 π—’π—‘π——π—˜π—₯π—¦π—žπ—˜π—œπ——π—œπ—‘π—š? Hier in Pinkstertyd gaan Rocco en RenΓ© gesels oor β€œOnderskeiding” – β€˜n Gawe van die Heilige Gees wat ons so baie op ons pad saam met Christus kan help. Dit help ons om die lewe dalk β€œbeter te verstaan” en om vinniger uit te kom by wat β€œreg of verkeerd” is….

READ MORE