Berei jou hart voor vir Paastyd.

Paastyd lê om die draai, en ek wil graag met jou gesels oor jou “hart” – hoe kan jy nuut kyk na jou hart, Hoe kan jy jou hart VOORBEREI om hierdie Paastyd op die regte manier in te gaan en weer opnuut herinner te word aan die ewige prys wat Christus vir ons betaal het, wat beslis die grootste lewensverandering JUIS in ons HARTE kom bewerkstellig het.

Related Posts