Preke

Kyk maar self in jou nuwe somertuin – die plante lyk waarskynlik mooi – die bome lyk goed en groot, die struike is vet en gesond en alles groei behoorlik die hele plek vol! Gelukkige het ons NIKS snoeiwerk gedoen nie – ons hou van die oorvol, oorgroot oerwoud nes dit is…? Dalk lê die…

READ MORE
Preke

Ek WEET wanneer ek nog nét daardie ‘EEN’ -ding gaan kry, sal ek beslis gelukkig wees! Wat leer die Woord ons omtrent ons grootste behoefte om nog te kry…? Moenie Sondag misloop wanneer Rocco met ons oor hierdie aangrypende waarhede van Dawid praat, uit die baie bekende Psalm 23.

READ MORE
Preke

Ons almal beleef van tyd tot tyd teleurstellings. Wat maak jy daarmee? Hoe beïnvloed dit jou lewe? Dis ‘n boodskap met soveel dieptes, oor teleurstelling en gebrokenheid, en waar is GOD in dit……maar tog kom daar soveel HOOP en MOED uit die eenvoud van Psalm 23 se versie wat sê…….U maak my hoof vet met…

READ MORE